Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News
Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News

Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News

00:36:37
Report
‘n Onverwagse swangerskap is nie altyd goeie nuus nie—veral as jy gedink het jou gesin is klaar of jy sukkel al klaar om kop bo water te hou. Karla Janse van Vuuren het op 40 tot haar skok uitgevind sy kry ‘n laatlam, en vir lank was dit iets waarmee sy gesukkel het om vrede te maak. In hierdie episode gesels sy en Daniëlla eerlik oor die emosionele wipplank van ‘n onbeplande swangerskap—van vrees en onsekerheid tot aanvaarding. Ons lag selfs oor voorbehoedmiddels wat eenvoudig nié gewerk het nie! An unexpected pregnancy isn’t always good news—especially if you thought your family was complete or you were already struggling to keep your head above water. At 40, Karla Janse van Vuuren was shocked to find out she was expecting a late-in-life baby, and for a long time, it was something she struggled to come to terms with. In this episode, she and Daniëlla have an open and honest conversation about the emotional rollercoaster of an unplanned pregnancy—from fear and uncertainty to acceptance. And yes, we even share a laugh about birth control that simply didn’t do its job! - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z

Wanneer 'n Swangerskap nie Goeie Nuus is Nie/ When a Pregnancy Isn’t Good News

View more comments
View All Notifications